Met Showmax se kykNET Afrikaanse (en soms tweetalige) flieks kan jy sien hoe Afrikaanse leefwyses, sienswyses en waardestelsels oor die dekades verander het. Om nie van die aansitterige taalgebruik te ...
Fratse in die vloot, Rapport se ­gratis DVD wat lesers Sondag, 6 Mei, saam met die koerant kry, is ’n swart-en-wit fliek uit 1958 en handel oor twee kabaretkunstenaars wat groot drama veroorsaak ...